KOMA (2019 Pre-Order)

KOMA (2019 Pre-Order)

R 150.00

Spoegwolf se 4de studio album, Koma, word 

14 Februarie 2019 vrygestel. Pre-Order nou met gratis shipping en ontvang die eerste kopie by jou huis. Alle pre-order bestellings behoort teen 14 Februarie afgelewer te wees.

https://youtu.be/7cAEoIucak4