Somer

Somer

R 149.00

Spoegwolf - Somer (2015)

Limited Digipak Print with Matt Lamination + 12p Booklet

Klim nou die krom boom in jou groenbegroeide agterkop uit. Neem ʼn string Kersfeesliggies om soos ʼn goue propeller te swaai – want die Somer kom. Spoegwolf het vir twee jaar geryg aan hul album: Op kerkorrels, in sitkamers, in badkamers, in busse, ʼn blou uitgeverfde tuisateljee, ʼn wijnlandstudio en ʼn klein vierkantige boot na sononder.

Snitte:

Bittermaan
Seisoen
Elektriese Kind
Ek dink soos jy
Lalabai
Wandelliedjie
Nagmuskiet
Blompatrone
Glenda
Soos jou Ouers
Agtersitplek